Codex Studiosorum Bruxellensis

Die Stellenbosche Kerls

Pagina 530 • Anderstalige liederen

M: Traditioneel Zuid-Afrikaans
T: P. Mc Clachlan

Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lustig,

(BIS)

Bobbejaan klim die berg om die boere te vererg:

Hoera! Vir die jollie Bobbejaan!

O moe nie huil nie o moe nie treur nie

Die Stellenbosche kerls kom weer

(BIS)

Bobbejaan sluip die dal, so haastig en zo lustig,

(BIS)

Bobbejaan sluip die dal om die rooinek t'overval:

Hoera vir die boer, hoera!

Bobbejaan kruip die haag, so haastig en zo lustig,

(BIS)

Bobbejaan kruip die haag om die rooinek te verjaag

Hoera vir die boer, hoera!

Bobbejaan kom ook weer, parmantig, nou astrantig

Nou kom kijk nog'n keer wat hij kan brou, wat hij kan brou

Adoons kry die skoot en hy skiet hom hallef dood,

Hoera! Vir die jollie Bobbejaan!